Besigheidsaktiwiteite

Gloedland het in Oktober 2014 amptelik begin besigheid doen toe beleggings vanuit Europa ontvang is. Die beleggings is deur die Reserwebank ondersoek en is die betrokke leningskontrakte deur die Reserwebank goedgekeur. Oor die afgelope 24 maande het Gloedland ‘n aantal eiendomstransaksies suksesvol hanteer. Gloedland Beleggings se totale huidige bates beslaan kontant wat beskikbaar is vir Read more about Besigheidsaktiwiteite[…]